Placeholder text
Dwarsskop vir Liefde
By Sik, Vida Li
0 - Default Title
Description
Dwarsskop vir Liefde is 'n vyande-tot-meer sportromanse-novelle in die Spelbrekers reeks wat fokus op die Jacaranda Braves, 'n fiktiewe professionele vrouerugbyspan in Pretoria. Hierdie boek volg Doelskop vir Liefde waar die tweeling se storie begin.
Hierdie reeks is met trots opgedra aan ons werklike heldinne, die Springbokvroue-rugbyspan, ter viering van hul reis na die 2025 Wereldbeker.
Elke boek kan op sy eie gelees word:Skepskop vir Liefde deur Francine BeatonAfskop na Liefde deur Elsabe WelmanDoelskop vir Liefe deur Vida Li SikDwarsskop vir Liefde deur Vida Li Sik
Product details
Binding:
Paperback
Number of Pages:
158
Release Date:
2025-11-26
Publication Date:
2025-11-26
Publisher:
Vida Li Sik
Languages:
Original:
Afrikaans
ISBN13:
9798233067075
Weight:
208 g
Height:
140 cm
Width:
216 cm
Thickness:
9 cm
Currently sold out