Placeholder text
Dis Net Vel, My Pel!
- Default Title
Description
'n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.
Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is “Vel”. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.
Epi sal die wetenskap van velkleur op ’n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.
In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met ’n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.
Product details
Binding:
Paperback
Number of Pages:
58
Release Date:
2025-10-07
Publication Date:
2025-10-07
Publisher:
Powers Squared
Languages:
Original:
Afrikaans
ISBN10:
1733547495
ISBN13:
9781733547499
GPSR Manufacturer Reference:
Minimum Reading Age:
6
Maximum Reading Age:
10
Weight:
142 g
Height:
216 cm
Width:
229 cm
Thickness:
4 cm
Currently sold out