Placeholder text

Die Mak Maniere van Wilde Diere

Die Mak Maniere van Wilde Diere Novels & Short Stories

Die Mak Maniere van Wilde Diere

0 - Default Title
Description
Die Mak Maniere van Wilde Diere is 'n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering.
Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige wêreld van dieremanewales. Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek.
Beskikbaar in Afrikaans en Engels in twee aparte uitgawes.
Product details
Binding:
Paperback
Number of Pages:
54
Release Date:
2024-07-01
Publication Date:
2024-08-01
Publisher:
Rockhopper Books
Languages:
Original: Afrikaans
ISBN10:
0639799442
ISBN13:
9780639799445
GPSR Manufacturer Reference:
Minimum Reading Age:
5
Maximum Reading Age:
12
Weight:
237 g
Height:
210 cm
Width:
297 cm
Thickness:
4 cm
Currently sold out