Placeholder text

Die Verlosser

Die Verlosser Contemporary literature

Die Verlosser

0 - Default Title
Description
Elke mens is soos 'n spieël wat sy omgewing weerkaats, totdat dit breek ... óf vog, vrot en tyd die kaatsing weldra uitdoof. Hierdie opwindende verhaal, geskryf met 'n vonkel in die oog en soms 'n skeut hartseer, wentel om Hanru Treurnicht en Erika Engelhart, 'n skrywer en 'n filosofie-dosent, wat sin probeer maak van hulle bestaan in die asemrowende Laeveld.Knap verweef in die intrige is besige bure, 'n troue op 'n eksklusiewe lodge, gevaarlike dierasies, Covid-19, pynappelbier & Ivermectin, UAP en 'n ouma wat genoeg van haar lewe in 'n tehuis vir bejaardes gehad het. Emosies soos jaloesie, afguns en liefde figureer in hierdie drukkoker - met die donker man in sy lang swart jas altyd geduldig in die skadu's - gereed om 'n ieder en elk se paspoort na die finale bestemming te stempel. Komete is soos mense, hulle bly kom en gaan. Wat sal 'n mens hiervan maak?
Product details
Binding:
Paperback
Number of Pages:
200
Publication Date:
2025-12-02
Publisher:
Henning Janse van Vuuren
Languages:
Original: Afrikaans
ISBN13:
9798232397685
Weight:
259 g
Height:
140 cm
Width:
216 cm
Thickness:
11 cm
Currently sold out