Placeholder text

Natuurlewe Van Suider-Afrika

Natuurlewe Van Suider-Afrika

- Default Title
Description
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.

Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.
Product details
Binding:
Paperback
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Languages:
Published: Afrikaans, Original: Afrikaans
ISBN10:
1868721825
Currently sold out