Placeholder text

Die laaste lewe van Timtom Taljaard

Die laaste lewe van Timtom Taljaard Contemporary literature

Die laaste lewe van Timtom Taljaard

0 - Default Title
Description
"Die Laaste lewe van Timtom Taljaard" is die sonderlinge verhaal van 'n kat wat sy eie storie vertel - in die tradisie van Japanese katstories, maar 'n eerste in Afrikaans - en hoe hy (weens 'n fratsongeluk) besef dat hy skielik taal kan verstaan, en 'n vreemde behoefte by hom ontstaan ... Kenmerkend van hierdie verhaal is die skrander kat se skerpsinnige opmerkings, veral sy beskrywing van die gesin waarvan hy deel is. Dis die skrywer se twaalfde boek en bevat al die beste eienskappe van sy skryfwerk.
Product details
Binding:
Paperback
Number of Pages:
180
Release Date:
2025-10-03
Publication Date:
2025-10-03
Publisher:
Francois Verster
Languages:
Original: Afrikaans
ISBN13:
9798232578435
Weight:
235 g
Height:
140 cm
Width:
216 cm
Thickness:
10 cm
Currently sold out