{"product_id":"moja-teboho-die-blou-rok-9781636073675","title":"Die Blou Rok","description":"Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig! In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort. Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.","brand":"TBR Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":54655549243734,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"EUR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0925\/5829\/5382\/files\/product_image_9781636073675_1.jpg?v=1791083658","url":"https:\/\/www.momoxbooks.com\/products\/moja-teboho-die-blou-rok-9781636073675","provider":"momox","version":"1.0","type":"link"}