{"product_id":"fraser-sean-natuurlewe-van-suider-afrika-9781868721825","title":"Natuurlewe Van Suider-Afrika","description":"Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.","brand":"Struik Publishers (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53888613646678,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"EUR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.momoxbooks.com\/products\/fraser-sean-natuurlewe-van-suider-afrika-9781868721825","provider":"momoxbooks","version":"1.0","type":"link"}