{"product_id":"deon-meyer-spoor-9780798152501","title":"Spoor","description":"Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith \u0026amp; Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: \"Waar is dit?\" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53755641626966,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"EUR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0925\/5829\/5382\/files\/product_image_9780798152501_1_b45a266b-382b-4495-96ce-ba2a968e5dde.jpg?v=1794566974","url":"https:\/\/www.momoxbooks.com\/products\/deon-meyer-spoor-9780798152501","provider":"momox","version":"1.0","type":"link"}