{"product_id":"deon-meyer-leo-9780798184373","title":"Leo","description":"'n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. 'n Oud-recce vermoor as 'n boodskap. 'n Korrupte politikus se lyk in die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. 'n Mooi veldgids, gewerf as 'n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En Bennie Griessel se troudag kom nader . . .","brand":"NB Publishers, DIV of Media 24 Boeke Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53767053017430,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"EUR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.momoxbooks.com\/products\/deon-meyer-leo-9780798184373","provider":"momoxbooks","version":"1.0","type":"link"}