Placeholder text

Atlas

Product Image: Atlas

Atlas

0 - Default Title
Description
Peri het by die Colony aangesluit om die sterre te sien... maar sy het nooit verwag om in 'n koepelstad vas te sit waar sy nie die lug kan sien nie. Daarom maak sy 'n ooreenkoms met Hercules - doen hom een guns, en hy sal haar help om van die Colony te ontsnap na 'n planeet met atmosfeer.Sy het net nie op so 'n groot guns gereken nie...Atlas die yeti weet Hercules skuld hom, maar wanneer hy kom om sy skuld op te eis, pleks van om sy eie vuil werk te doen, sit Hercules hom met 'n Mensemeisie op wat 'n gevaarlike afleiding blyk te wees. Veral met die wintersonkeerpunt wat vinnig nader kom...
Product details
Binding:
Paperback
Number of Pages:
120
Publication Date:
2025-09-27
Publisher:
Lost Plot Press
Languages:
Original: Afrikaans
ISBN13:
9798232866723
Weight:
138 g
Height:
127 cm
Width:
203 cm
Thickness:
7 cm
Currently sold out